National Anthem of South Africa: Nkosi Sikelel' iAfrika / Die Stem van Suid-Afrika

Опубликовано: 09 Март 2025
на канале: Duke of Canada
177,629
1.6k

(Turn on Youtube subtitles for English subtitles)

The National Anthem of South Africa was adopted in 1997 and is a hybrid song combining extracts of the 19th century Xhosa hymn "Nkosi Sikelel' iAfrika" (English: "God Bless Africa") and the Afrikaans song which was used as the South African national anthem during the apartheid era, "Die Stem van Suid-Afrika" (English: "The Voice of South Africa"), with new English lyrics.

The anthem is often referred to by its incipit of "Nkosi Sikelel' iAfrika", but this has never been its official title, which is simply "National Anthem of South Africa".

FRANÇAIS : L'hymne national d'Afrique du Sud, adopté sous sa forme actuelle en 1997, est la combinaison de Die Stem van Suid-Afrika, l'ancien hymne national sud-africain, avec Nkosi Sikelel' iAfrika, un chant liturgique populaire africain adopté par les mouvements anti-apartheid.

Les paroles alternent les cinq langues les plus parlées du pays soit le xhosa, le zoulou, le sesotho, l'afrikaans et l'anglais parmi les onze langues officielles que compte l'Afrique du Sud.

AFRIKAANS: Die Nasionale lied van Suid-Afrika is sedert 1996 ’n samevoeging van “Die Stem van Suid-Afrika” en “Nkosi Sikelel' iAfrika” (God seën Afrika) en is in 1997 as Suid-Afrika se nasionale volkslied goedgekeur. Die onderskeie verse is in die vyf mees gebruikte Suid-Afrikaanse tale (Afrikaans, Engels, Suid-Sotho, Xhosa en Zoeloe) en die lied bestaan uit twee dele in verskillende toonhoogtes. Die eerste twee verse is ontleen aan “Nkosi Sikelel' iAfrika”, terwyl die laaste twee aan “Die Stem van Suid-Afrika” ontleen is, met die laaste vers wat heeltemal verander is. Die eerste twee lyne van die eerste vers is in Xhosa, die volgende twee in Zoeloe, gevolg deur Suid-Sotho in die tweede vers, Afrikaans in die derde vers en Engels in die vierde.

Die nasionale lied van Suid-Afrika is ’n saamvoeging van nuwe Engelse lirieke met uittreksels van die 19de-eeuse lied “Nkosi Sikelel' iAfrika”, wat deur Enoch Sontonga gekomponeer is, en die Afrikaanse lied “Die Stem van Suid-Afrika” wat vanaf die laat 1930’s tot die middel 1990’s as die nasionale volkslied van Suid-Afrika gedien het. Vanaf 1994 tot 1997 het albei liedere in hul volledige weergawe langs mekaar as nasionale volksliedere van Suid-Afrika gedien.

Na die Nasionale lied van Suid-Afrika word gereeld verwys as “Nkosi Sikelel' iAfrika” (weens sy eerste woorde), maar dit was nog nooit sy amptelike naam nie; dit staan as “Nasionale lied van Suid-Afrika” bekend. Dit is in 2017 deur The Economist as die beste nasionale volkslied wêreldwyd benoem.