In Afrikaans (my native language)-
Haai daar pilgrim. Ons was eendag op 'n berg toe vra die wind vir my honeurs klas om elkeen 'n "persoonlikke" film te maak.
Ek het een oggend gaan slaap en toe ek die aand wakker word toe is hierdie video onder my kussing. Ek laai hom nou hierop. Die einde.
~Rean
Hi, I'm Rean, and I study film, make film, and one day hope to make award winning documentaries.
Check me out at:
Twitter: / pafuriza
Wordpress: http://wordpress.com/pafuriza/
Google+: https://plus.google.com/1031371866784...